top of page
Iets oor my:
Ek is 'n joernalis, en spandeer elke dag in die geselskap van woorde.
Ek voel soms asof die kreatiewe skryf 'n bietjie van 'n outlet is. Die poësie is maar power, maar ek doen dit net vir myself.
Ek skryf hoe ek voel. Ek skryf wat ek dink, waarin ek glo en wat op my hart is. Die naam van die blog is maar ‘n pun met my naam. My van is Van Zyl. Van, Ané.
Geniet my sirkus.
van Ané
bottom of page