GedagtesMy gedagtes is groenen blou en rooidit groei, dit blomdit bloei.In die lug dryf ditsweef ditsoms op myaf.Ek skryf ditmaardie blad is kaalen dis al.
My gedagtes is groenen blou en rooidit groei, dit blomdit bloei.In die lug dryf ditsweef ditsoms op myaf.Ek skryf ditmaardie blad is kaalen dis al.