top of page

Ek is 'n paragraaf

Soms langdradig en aanhoudend, en soms

kortaf

soms vol stories en dinge

gee mense grille

.

Party onthou my

bekyk my aandagtig

of gee nie regtig aandag

kyk vinnig verby

.

Dié wat rondom my is

bepaal my grootliks

ek wil deel wees van iets

maar ook niks

.

Dalk is ek niks

nog 'n paragraaf


bottom of page