swaar
jy is swaar
soos jou stem
sag en stil
hard en lig
.
soos my ooglede
en joune
skryf vir my
skryf lirieke
.
kort, hard,
swaar
soos my ooglede
.
kom sien my
vir my alleen
kom ons sit op die dak
ek en jy
.
kom ons sing saam
die musiek van jou vingers
ons stemme
en ooglede
.
vir jou sal ek sit
op 'n dak in die aand
vir jou
my swaar man