top of page

reis

So lê ek

en die lakens maak lyne

om my lyf

.

en hou my styf

soos die Egiptenare

en Indiërs

.

In hul reise

in hul driehoek-huise

na hul ewige paradys

.

wat weet ek van paradys

die naaste wat ek kan kom aan so 'n reis

is my lakens


bottom of page