Tuine
'n hele oggend is 'n paar uur
En ek het dit by jou spandeer
Heen en weer tussen plante en struike
En Bonzais en bome
Ons het gestop, na mekaar toe draai
Jy met daai
Pynsende kyk
En jyt skielik ouer gelyk
Soos jy oor 30 jaar gaan wees
Dit het by my vasgesteek
Ek moes dit afneem
Dit was 'n oomblik vreemd
Vrooskadu na die lewe
Wat opsigself 'n hele
Gemors gaan afgee