top of page

Same same

Ek en hy is gemaak Op diesele base Ons is same same But anders Altwee altyd ewe bang Om clingy te lyk Te veel te kyk Ons is same same Maar verstaan nie mekaar nie Weet nie wat hy wil hê nie Because he never tells me kan dit in sy oë sien I'm in love with your brain, See? Same same issues about me Hy weet nie wat hy soek nie Elke tweede dag "Wanna see me?" En daarna sal hy die planne maak, Sonder om te vra Same same op die sele base Saam sal ons ons eie huis In Misty Clifs uitdink Saam tequila shots drink En oor serial killers lees Dalk is hy die laaste een


bottom of page