top of page

Uitsien

Ek is jammer oor al die goed Wat ek gesê het oor ek nie geweet het nie Dit was voor al die goed Tussen my en jou ontvou het Jy't my ontvou en dis iets Wat my pa nog 'n dop laat skink My nog 'n gals wyn laat drink Want ek kan nie wag vir jou Om hom verkeerd te bewys nie My ouma wil nie hê ek moet vloek nie Maar fok ek sien uit na jou


bottom of page