top of page

Rooi

Rooi my lippe

My vingers en my tong Op 'n Sondagaand Rooi my hartseer oë wanneer ek jou mis En wens ek was vir jou eerste Maar wat jy wens is wegkom En dis so onheilspellend stil Sonder jou stem en jou rooi En swart om my. Wat wil die Here hê Moet ek met jou maak Al wat jy maak Is rooi lippe afgevee oor jou mou En ek is lief vir jou Maar dis rooi Om my En op my tong


bottom of page