Dik
My kop voel dik ewe skielik
dik oor daai girl wat ek haat
in my gange loop en praat
Dik oor ek twee buns geeet het
terwyl een oorgenoeg was
Dik oor ek gedink het
ek sien my boyfriend vanaand
Om die dik bietjie weg te vat
dink ek aan 'n naald
wat my brein my maag my verstand
stukkend kan maak, laat ontslae raak
Laat die kak kan spat en dat
die dikgeit kan weggaan.