top of page

Uie

Sy sit op haar eie Langs 'n warm ding Sy ruik soet, iets soet Sy mis haar eie Skop rooiwyn om Die soet reuk is uie Sampioene En dis saterdagaand en sy skop Rooiwyn oor die mat Syt 'n nuwe armband Dis nie ter sake nie         kyk na haar uie 


bottom of page