146.
Die was my laaste nota Ek wonder of ek eerder a Leen moet wees Dalk beter so Al die seer eerder so Blootgelê Vir almal om te sien en te Ruik My alleenheid, my ash Ek het dit probeer red Dit wat te reede is. Mens skryf mos altyd maar as alles Fucked up is Is daar nog iets?? 'meisie van my drome' Is daar IETS NOG OOR? Asseblief laat daar wees Laat daar iets wees. Want waarvoor moet ek dan leef? As ons twee se iets weg is Is daar eintlik niks Wat nog oor is nie. One four six ONE four six.