Miere
Hy moan daar's miere in sy kamer 'n moerse lot miere Aan die begin het hy nie gemind nie Na die naweek is daar 'n miernes Hy is soos 'n...
Screenshots
Hy stuur vir my Donkerseeblou skermskote Van die slette op sy foon Hou jy van my pantyhose? Spesiaal vir jou Kyk, kyk Hulle soek my, Ané...
Voete
Vanaand is my voete koud En ek weet As ek dit vir jou sou sê jy sou sê Jy verlang Ek is stil as ek eintlik moet sê Nie ek nie. Jy bel my...
Draf in die Kaap
Ek het 'n rot gesien Toe ek in die Kaap gedraf het Soos mens maar maak As mens in die Kaap is. Ek het gestop en langs die strand gestrek....
Ek hou van 'n bietjie niks
Ons familie het ’n tradisie. Sondae na kerk pak ons tee, muffins, steak, braaibroodjies, slaai, vla en poeding in ’n mandjie, laai die...
meer
Meer as een meisie Laat jou in gedigte leef Meer as een meisie Wat aan jou lippe kleef Meer as een meisie Vou jou in haar lyf Meer as een...
ek wou
half twee die oggend staan ek op en besef hier uit my bed wat ek toe wou gedoen het wou jou langs 'n boekrak gaan uitkrap jou vasmaak en...
reis
So lê ek en die lakens maak lyne om my lyf . en hou my styf soos die Egiptenare en Indiërs . In hul reise in hul driehoek-huise na hul...
voel
Dis een van daai tye wat ek met klamnat dye buite sit, op my eie . Nie een van daai mense wat rondneuk op die pad nie sodat hulle...
swaar
jy is swaar soos jou stem sag en stil hard en lig . soos my ooglede en joune skryf vir my skryf lirieke . kort, hard, swaar soos my...