Trou
Op die stoep sit ek Met tralies om my, grys Fok, ekt lanklaas geskryf Nou geinspireer deur slegte Terrible aaklige afgryslike sleg wyn...
146.
Die was my laaste nota Ek wonder of ek eerder a Leen moet wees Dalk beter so Al die seer eerder so Blootgelê Vir almal om te sien...
Uie
Sy sit op haar eie Langs 'n warm ding Sy ruik soet, iets soet Sy mis haar eie Skop rooiwyn om Die soet reuk is uie Sampioene En dis...
Twee dae
Twee dae na ek verjaar en dis steeds diep winter So koud my vel trek op die koudste plooi as ek Plastiek aanraak Hoe kon ek in dié...
Dik
My kop voel dik ewe skielik dik oor daai girl wat ek haat in my gange loop en praat Dik oor ek twee buns geeet het terwyl een oorgenoeg...
Rooi
Rooi my lippe My vingers en my tong Op 'n Sondagaand Rooi my hartseer oë wanneer ek jou mis En wens ek was vir jou eerste Maar wat jy...
Droom
Een aand het ek van hom gedroom Dit was toe ons 'n woonstel deel Ek het die groot balkon gehad En hyt sy kar buite gepark Toe ek hom sê...
Uitsien
Ek is jammer oor al die goed Wat ek gesê het oor ek nie geweet het nie Dit was voor al die goed Tussen my en jou ontvou het Jy't my...
Tuine
'n hele oggend is 'n paar uur En ek het dit by jou spandeer Heen en weer tussen plante en struike En Bonzais en bome Ons het gestop, na...
Same same
Ek en hy is gemaak Op diesele base Ons is same same But anders Altwee altyd ewe bang Om clingy te lyk Te veel te kyk Ons is same same...