vloek
ek wil vloek oor ek jou wil hê vloek en skree want vir jou wil ek gil hard skree saam met jou stem wil jou in my ore hê ek wil ingryp jou...
Afrikaans lééf!
#AfrikaansMustFall staan met spuitverf op mure geskryf. Taalbeleide in Universiteite sluit Afrikaans uit en die plakkate skree;...
Sonstrepie
Op my skyn 'n strepie son 'n soete strepie son maak oop jou oë en sien daar skyn 'n strepie son . ek lê in 'n sonstrepie net hy en ek...
Hoekom kies jy hóm?
Ek het onlangs ʼn gesprek gevoer met ʼn ou vriendin en haar nuwe kêrel. Soos ons op die koue dag staan en gesels, let ek op hoe blou haar...
Moenie ‘moeg’ mode maak nie.
‘When I wake up, I need a nap’ ‘I’m the sleepiest girl you’ll ever meet’ ‘I’m so tired, my tired is tired’ Hoewel dié memes op Facebook...
Ek is 'n paragraaf
Soms langdradig en aanhoudend, en soms kortaf soms vol stories en dinge gee mense grille . Party onthou my bekyk my aandagtig of gee nie...
'n Teorie oor liefde
Om hierdie artikel die beste te kan verstaan moet jy "How I met your Mother" Season 5, Episode 13 kyk. Die gedeelte waaroor hierdie...
As ek kon skryf
As ek kon skryf sou ek skryf oor die twyfel die deurmekaar die hartseer in my . Ek sou skryf oor geluk die mooi van branders die...
Gedagtes
My gedagtes is groen en blou en rooi dit groei, dit blom dit bloei . In die lug dryf dit sweef dit soms op my af . Ek skryf dit maar die...